Monday, February 16, 2009

Thursday, February 5, 2009

feathers!...meisies en boys


images that really inspired us
ek hou van die vere....glits...liggies
natuurlik het almal hul eie oog vir die images
ek bewonder die kuns...die vrouens
vroulikheid


die mooi meisie...almal kyk!
dress op


- foto deur Richard Burbridge -

die tingle in ons gut....


as ons die insperasie tingel kry, kan ek nie se van waar nie
daai gevoel van genot krap aan jou maagie
en daar is die mooie idee!!

die wereld is mooi...en ook baie lelik
die fotos van die meisie is so mooi...maar juis stil en besonders
met so knippie style in haar oogie...sy kom voor om haarself te waardeer

- foto deur Ester Haas -

hierdie is so 'n vroulike image
die skoene...bene...bietjie funk
en natuurlik daai wonderlike vroulikheid, special reuk van charmant
dit maak my baie jaloers...soos 'n klein groen plantjie in die son